Tuesday 15 May 2018

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 21 Mei 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 5:17-20)
17. En die hoëpriester het opgestaan en almal wat saam met hom was - dit was die party van die Sadduseërs - en hulle was met nydigheid vervul,
18. en hulle het die hande aan die apostels geslaan, en hulle in die openbare gevangenis gesit. 
19. Maar 'n engel van die Here het in die nag die deure van die gevangenis oopgemaak en hulle uitgelei en gesê:
20. "Gaan heen, en staan en vertel in die tempel aan die volk al die woorde van hierdie (die ewige) lewe in Christus)."

Monday 21 May  2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 5:17-20)
17. Then the high priest rose up, and those who were with him (the sect of the Sadducees), and they were filled with indignation,
18. and laid their hands on the appostles, and put them in the public prison. 
19. But during the night an angel of the Lord opened the prison doors and, leading them out, said:
20. "Go, take your stand in the temple courts, and declare to the people the whole doctrine concerning the Life (the eternal Life which Christ revealed).  

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)




No comments:

Post a Comment