Friday 11 May 2018

PÊREL VIR ELKE DAG. / PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 14 Mei 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 4:32-34)
32. En die menigte van die wat gelowig geword het, was een van hart en siel, en niemand het gesê dat iets van sy besittings sy eie was nie, maar hulle het alles in gemeenskap gehad. 
33. En met groot krag het die apostels getuienis gegee van die opstanding van die Here Jesus, en groot genade was oor hulle almal. 
34. Want niemand onder hulle was behoeftig nie, want almal wat besitters van gronde of huise was,  het dit verkoop en die prys van wat verkoop is, gebring en aan die voete van die apostels neergelê.  

Monday 14 May 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 4:32-34)
32. Now the company of believers was of one heart and soul, and not one of them claimed that anything which he possessed was (exclusively) his own, but everything they had was in common and for the use if all. 
33. Nor was there a destitude or needy person among them, for as many as were owners of lands and houses proceeded to sell them, and one by one they brought (gave back) the amount received from the sales,
34. and laid it at the feet of the apostles. Then distribution was made according as anyone had need. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)





No comments:

Post a Comment