Tuesday 15 May 2018

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag16 Mei 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Handelinge 5:1-5)
1. Maar 'n sekere man met die naam van Ananías het saam met sy vrou Saffíra 'n eiendom verkoop, 
2. en ook met die medewete van sy vrou, van die prys agtergehou en 'n sekere deel gebring, en aan die voete van die apostels neergelê.  
3. Toe sê Petrus: "Ananías, waarom het die satan jou hart vervul om vir die Heilige Gees te lieg, en van die prys van die grond agter te hou?
4. "As dit nie verkoop was nie, het dit nie joue gebly nie? En toe dit verkoop is, was dit nie in jou mag nie? Waarom is dit dat jy hierdie saak in jou hart voorgeneem het? Jy het nie vir mense gelieg nie, maar vir God."
5. En toe Ananías hierdie woorde hoor, het hy neergeval en gesterwe; en 'n groot vrees het gekom oor almal wat dit gehoor het. 

Wednesday 16 May 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 5:1-5)
1. But a certain man named Ananias, with his wife Sapphira his wife, sold a possession. 
2. And he kept back part of the proceeds, his wife also being aware of it, and brought a certain part and laid it at the apostles' feet. 
3. But Peter said: "Ananias, why has satan filled your heart to lie to the Holy Spirit, and keep back part of the price of the land for yourself? 
4. "While it remained, was it not your own? And after it was sold, was it not in your own control? Why have you conceived this thing in your heart? You have not lied to men but to God."
5. Then Ananias, hearing these words, fell down and breathed his last. So great fear came upon all those who heard these things. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)


Many thanks to Robbie Le Hanie for sending this very powerful and appropriate section of Scripture my way, to use accordingly. May God bless you richly Robbie!

No comments:

Post a Comment