Sunday 22 April 2018

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 29 April 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 2:41-47)
41. Die wat toe sy woord met blydskap aangeneem het, is gedoop; en daar is op dié dag omtrent drie-duisend siele toegebring. 
42. En hulle het volhard in die leer van die apostels, en in die gemeenskap, en in die breking van die brood, en in gebede. 
43. En vrees het op elkeen gekom, en baie wonders en tekens het deur die apostels plaasgevind. 
44. En almal wat gelowig geword het, was bymekaar en het alles gemeenskaplik besit. 
45. En hulle eiendomme en besittings het hulle verkoop, en die opbrings onder almal verdeel, volgens wat elkeen nodig gehad het. 
46. En dag vir dag het hulle eendragtig volhard in die tempel, en van huis tot huis brood gebreek, en hulle voedsel met blydskap en eenvoudigheid van hart geniet,
47. terwyl hulle God geprys het, en in guns was by die hele volk. En die Here het daagliks by die gemeente gevoeg, die wat gered is. 

Sunday 29 April 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 2:41-47)
41. Then those who gladly received the word were baptized, and that day about three thousand souls were added to them. 
42. And they continued steadfastly in the apostles' doctrine and fellowship, in the breaking of bread, and in prayers. 
43. Then fear came upon every soul, and many wonders and signs were done through the apostles.   
44. Now all who believed were together, and had all things in common, 
45. and sold their possessions and goods, and divided them among all, as anyone had need. 
46. So continuing daily with one accord in the temple, and breaking bread from house to house, they ate their food with gladness and simplicity of heart,
47. praising God, having favour with all the people. And the Lord added to the Church daily those who were being saved. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle heerlikheid, eer, majesteit, heerskappy, lofprysing, aanbidding en danksegging, van nou tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to provide the correct section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, majesty, supremacy, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)


No comments:

Post a Comment