Saturday 24 March 2018

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 29 Maart 2018. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Lukas 11:1-5)
1. 'Here, leer ons bid, net soos Johannes vir sy dissipels geleer het.'
2. En Hy sê vir hulle: "So moet julle bid: •Onse Vader wat in die hemel is, laat U Naam geheilig word. laat U Koninkryk kom, laat U wil geskied, in die hemel net so ook op die aarde.  
3. "Gee ons vandag ons daaglikse brood, 
4. "en vergeef ons, ons skulde, net soos ons ook ons skuldenaars vergewe. En lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die bose, 
5. "want aan U behoort die Koninkryk, die krag en die heerlikheid. Tot in ewigheid. Amen."

Thursday 29 March 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Luke 11:1-5) 
1. Then He was praying in a certain place; and when He stopped, one of His disciples said to Him: 'Lord, teach us to pray, just as John taught his disciples.'
2. And He said to them: "When you pray, say: "Our Father Who is in heaven, hallowed be Your Name. Your Kingdom come, Your will be done (held holy and revered), on earth as it is in heaven. 
3. "Give us today our daily bread (food for the morrow). 
4. "And forgive us our sins, for we ourselves also forgive everyone who is indepted to us (who has offended us, or done us wrong). And bring us not into temptation, but deliver (rescue) us from evil. 
5. "For Thine be the Kimgdom, the power and the glory. Forever and ever. Amen."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle lof, eer, heerlikheid, majesteit, lofprysing, aanbidding en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate portion of Scripture every day, according to your needs and ecpectations. 
To Him be all glory, honour, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more).



No comments:

Post a Comment