Tuesday 6 February 2018

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PRARL FOR EACH DAY.

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 11 Frbruarie l 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Lukas 7:29-33)
29. En toe die hele volk en die tollenaars dit hoor, het hulle God geregverdig deur hulle te laat doop met die doop van Johannes. 
30. Maar die Fariseërs en die wetgeleerdes het die raad van God aangaande hulle verwerp, deur hulle nie deur hom te laat doop nie. 
31. Toe sê die Here: "Waarmee sal Ek dan die mense van hierdie geslag vergelyk, en waaraan is hulle gelyk?
32. "Hulle is net soos kinders wat op die mark sit en na mekaar roep en sê: 'Ons het vir julle op die fluit gespeel, en julle het nie gedans nie; ons het vir julle 'n klaaglied gesing, en julle het nie gehuil nie.'
33. "Want Johannes die Doper het gekom, en het nie brood geëet of wyn gedrink nie, en julle sê: 'Hy is 'n duiwel.'"
 
Sunday 11 Fenruary 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Luke 7:29-33)
29. When all the people and tax collectors heard this, they acknowleged God's justice, having been baptized with the baptism of John. 
30. But the Farisees and the lawyers rejected and annulled and broughf to nothing God's purpose concerning themselves, by (refusing and) not being baptized by John. 
31. "So to what then shall I compare the men of this generation, and what are they like?
32. "They are like children who sit in the market place and call to one another, and they say: 'We played the flute for you, (playing wedding) and you did not dance, we sang a dirges and wailed (playing funeral) but you did not weep.'
33. "For John the Baptist came neither eating bread, nor drinking wine, and you say: 'Hs has a demon.'

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lof, prys, danksegging en aanbidding, van nou tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct section of Scripture every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, praise, worship, and thanksgiving, from now and forever more.)






No comments:

Post a Comment