Monday 26 February 2018

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 2 Maart 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Luka 8:47-50)
47. En toe die vrou sien dat sy nie verborge gebly het nie, kom sy bewende en val voor Hom neer en vertel Hom voor die hele volk om watter rede sy Hom aangeraak het, en dat sy onmiddellik gesond geword het. 
48. En Hy sê vir haar: "Hou goeie moed dogter, jou geloof het jou gered. Gaan in vrede."
49. Terwyl Hy nog spreek, kom iemand van die owerste van die sinagoge se huis af, en sê vir hom: 'Jou dogter is dood, moenie die Meester lastig val nie.'
50. Maar toe Jesus dit hoor, antwoord Hy en sê vir hom: "Moenie vrees nie. Glo net en sy sal gered word."

Friday 2 March 2018. 
PEARL FOR EACH DAY: 
(Luke 8:47-50)
47. And when the woman saw that she was not hidden, she came trembling, and falling down before Him declared in the presence of all the people why she had touched Him, and how she had been immediately healed.  
48. And He said to her: "Daughter, your faith has made you well, go in peace."
49. While He was still speaking, someone from the ruler's house came and said: 'Your daughter is dead, do not trouble the Teacher any more.'
50. But Jesus, on hearing this, answered him: "Do not fear, only believe, and she will be well."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om daagliks die korrekte Skrifgedeelte aan my deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle lof, eer, heerlikheid, majesteit, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 
/
I trust the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, majesty, praise, worship, and thanksgiving, from now and forever more).


No comments:

Post a Comment