Monday 12 February 2018

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 18 Februarie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Lukas 8:4-7)
4. En toe daar 'n groot menigte vergader, en die wat uit die verskillende dorpe by Hom aangesluit het, sê Hy aan hulle deur 'n gelykenis: 
5. "'n Saaier het uitgegaan om Sy saad te saai; en toe hy saai, val 'n deel langs die pad en is vertrap, en die voëls van die hemel het dit opgeëet. 
6. "En 'n ander deel het op die rots geval, en nadat dit opgeskiet het, het dit verdroog omdat dit geen vogtigheid gehad het nie.  
7. "En 'n ander deel het tussen die dorings ingeval, en die dorings het daarmee saamgegroei, en dit verstik."

Sunday 18  February 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Luke 8:4-7)
4. And when a great throng was gathering together, and people from town after town kept coming to Jesus, He said in a parable: 
5. "A sower went out to sow seed; and as he sowed, some fell along the travelled path, and was trodden underfoot, and the birds of the air ate it up. 
6. "And some seed fell on the rock, and as soon as it sprouted, it withered away because it had no moisture.  
7. "And other seed fell in the midst of the thorns, and the thorns grew up with it, and choked it (off)."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle lof, eer, majesteit. heerlikheid, danksegging en aanbidding, van nou tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, majesty, praise, worship, and thanksgiving, from now and forever more.)


Photo from Tom Holladay, from his book: PUTTING IT TOGETHER AGAIN, WHEN  IT''S ALL FALLEN APART. 


No comments:

Post a Comment