Friday 26 January 2018

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 2 Februarie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Lukas 6:17-19)
17. En Hy het met hulle afgeklim en op 'n gelyk plek gaan staan, en daar was 'n skare van Sy dissipels en 'n groot menigte van die volk van die hele Judéa en Jerusalem, en die kusstreek van Tirus en Sidon af,
18. en gekom het om Hom te hoor en van hulle kwale genees te word; en die wat gekwel was deur onreine geeste, is ook genees. 
19. En die hele skare het probeer om Hom aan te raak, omdat krag van Hom uitgegaan het, en Hy het almal gesond gemaak. 

Friday 2 February 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Luke 6:17-19)
17. And Jesus came down with them and took His stand on a level spot, with a great crowd of His disciples and a vast throng of people from all over Judea and Jerusalem, and the seacoast of Tyre and Sidon, who came to listen to Him and to be cured of their diseases -  
18. Even those who were disturbed and troubled with unclean spirits, and they were being healed (also).
19. And all the multitude were seeking to touch Him, for healing power were all the time going forth from Him, and curing them all (saving them from severe illnesses or calamities). 

(Ek vertrou die Heilge Gees van God om die korrekte Skrifgedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle lof, eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, van nou tot in alle ewigheid. 
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, worship, praise and thanksgiving now and forever more.)




 

No comments:

Post a Comment