Monday 29 January 2018

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

EDinsdag 6 Februarie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Lukas 7:11-15)
11. En die dag daarna was Hy op weg na 'n stad met die naam van Nain; en baie van Sy dissipels en 'n groot menigte het saam met Hom gegaan. 
12. En toe Hy naby die poort van die stad kom, word daar net 'n dooie uitgedra, die enigste seun van sy moeder, en sy was 'n weduwee; en 'n groot menigte van die stad was by haar. 
13. En toe die Here haar sien, het Hy innig jammer vir haar gevoel en vir haar gesê: "Moenie ween nie!" 
14. En Hy het nader gegaan en die baar aangeraak. Daarop staan die draers stil en Hy sê: "Jongman, Ek sê vir jou, staan op!"
15. En die dooie het regop gaan sit en begin praat; en Hy het hom aan sy moeder teruggegee. 

Tuesday 6 February 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Luke 7:11-15)
Soon afterwards He went to a city called Nain, and His disciples were going along with Him, accompanied by a large crowd. 
12. Now, as He approached the gate of the city, a dead man was being carried out, the only son of his mother, and she was a widow; and a sizeable crowd from the city was with her. 
13. When the Lord saw her, He felt compassion for her, and said to her: "Do not weep!"
14. And He came and touched the coffin; and the bearers came to a halt. And He said: "Young man, I say to you: Arise!"
15. The dead man sat up and began to speak, and Jesus gave him back to his mother. 

(Ek vertrou die Heilge Gees van God om die korrekte Skrifgedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle lof, eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, van nou tot in alle ewigheid. 
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, worship, praise and thanksgiving now and forever more.)

 

No comments:

Post a Comment