Friday 26 January 2018

PÊREL VIF ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 29 Januarie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Lukas 5:36-39)
36. En Hy het ook aan hulle 'n gelykenis vertel: "Niemand sit 'n lap van 'n nuwe kleed op 'n ou kleed nie, anders skeur dit die nuwe ook, en die lap wat van die nuwe af kom, pas nie by die oue nie. 
37. "En niemand gooi nuwe wyn in ou leersakke nie, anders sal die nuwe wyn die sakke skeur, en dit sal uitloop, en die sakke sal vergaan. 
38. "Maar nuwe wyn moet in nuwe sakke gegooi word, en albei word saam behou. 
39. "En niemand wat ou wyn gedrink het, wil dadelik nuwe hê nie; want hy sê: 'Die oue is beter.'"

Monday 29 January 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Luke 5:36-39)
36. He told them a proverb also: "No one puts a patch from a new garment on an old garment; if he does, he will both tear the one, and the patch from the new (one) will not match the old (garment). 
37. "And no one puts new wine into old wineskins; if he does, the fresh wine will burst the skins and it will be spilled and the skins will be ruined (destroyed.). 
38. "But new wine must be put into fresh wineskins. 
39. "And no one after drinking old wine immediately desires new wine, for he says: 'The old is good or better.'"

(Ek vertrou die Heilge Gees van God om die korrekte Skrifgedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle lof, eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, van nou tot in alle ewigheid. 
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, worship, praise and thanksgiving now and forever more.)


 

No comments:

Post a Comment