Wednesday 27 December 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 29 Desember 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Lukas 2:36-40)

36. En daar was Anna, 'n profetes, die dogter van Fánuel, uit die stam van Aser. Sy was op baie ver gevorderde leeftyd, en het van haar maagdom af sewe jaar lank met haar man saamgelewe;

37. en sy was 'n weduwee van omtrent vier en tagtig jaar. Sy het nie weggebly van die tempel nie, en met vaste en gebede God gedien nag en dag. 

38. En sy het in dieselfde uur daar gekom, en die Here geprys en van Hom gespreek met almal in Jerusalem, wat die verlossing verwag het. 

39. En toe hulle alles volbring het wat volgens die wet van die Here was, het hulle teruggegaan na Galiléa, na hulle stad Násaret. 

40. En die Kindjie het gegroei en sterk geword in die Gees, en vol van wysheid. En die genade van God was op Hom. 


Friday 29 December 2017. 

PEARL FOR EACH DAY:

(Luke 2:36-40)

35. And there were also a prophetess, Anna, the daughter of Phanuel, of the tribe of Asher. She was very old, having lived with her husband seven years from her maidenhood,

37. and as a widow even for eighty four years. She did not go out from the temple enclosure, but was worshiping night and day with fasting and prayer. 

38. And she too came up at the same hour, and she returned thanks to God and talked of (Jesus) to all who were looking for the redemption (deliverance) of Jerusalem. 

39. And when they had done everything according to the Law of the Lord, they went back into Galilee, to their own town, Nazareth. 

40. And the Child grew and became strong in spirit, filled with wisdom; and the grace (favour and spiritual blessing) of God was upon Him. 


(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)



No comments:

Post a Comment