Friday 22 December 2017

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Saterdag 23 Desember  2017. 

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 16:10-12)

10. "Dan moet jy die fees van die weke hou vir die Here jou God ooreenkomstig die vrywillige offer van jou hand wat jy sal gee, namate die Here jou God jou sal seën. 

11. "En jy moet vrolik wees voor die aangesig van die Here jou God, jy en jou seun en jou dogter en jou slaaf en jou slavin, en die Leviet wat in jou poorte is, en die vreemdeling en die wees en die weduwee wat by jou is, op die plek wat die Here jou God sal uitkies om Sy Naam daar te laat woon.  

12. "En jy moet daaraan dink dat jy 'n slaaf in Egipte was; en jy moet hierdie insettinge sorgvuldig hou." 


Saturday 23 December 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy16:10-12)

10. "Then you shall keep the Feast of Weeks to the Lord your God with a tribute of freewill offering from your hand, which you shall give to the Lord your God, as the Lord blesses you. 

11. "And you shall rejoice before the Lord your God, you and your son and daughter, your manservant and maidservant and the Levite who is within your towns, the stranger or temporary resident, the fatherless and the widow who are among you, at the place in which the Lord your God chooses to make His Name (and His presence) dwell. 

12. "And you shall (earnestly) remember that you were a slave in Egypt, and shall be watchful and obey these statutes."


(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)



No comments:

Post a Comment