Friday 17 November 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 22 November 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Spreuke 16:23,24)

23. Die hart van die wyse maak sy mond verstandig, en vermeerder die lering van sy lippe. 

24. Vriendelike woorde is soos 'n heuningkoek; soet vir die siel en 'n genesing vir die gebeente. 


Wednesday 22 November 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Proberbs 16:23,24)

23. The heart of the wise teaches his mouth, and adds learning to his lips. 

24. Pleasant words are like a honeycomb, sweetness to the soul and health to the bones. 


(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)



No comments:

Post a Comment