Sunday 26 November 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 3 Desember 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Sagaria 8:11,12)

11. "Maar nou sal Ek vir die oorblyfsel van hierdie volk nie wees soos in die vroeër dae nie," spreek die Here van die leërskare. 

12. "Want die saad van vrede, die wingerdstok, sal sy vrug gee, en die aarde sy opbrings lewer, en die hemel sal sy dou skenk; en die oorblyfsel van hierdie volk, sal Ek al hierdie dinge laat beërwe."


Sunday 3 December 2017. 

PEARL FOR EACH DAY:

(Zechariah 8:11,12)

11. "But now I will not treat the remnant of this people as in the former days," says the Lord of hosts. 

12. "For the seed shall be prosperous, the vine shall give its fruit, the ground shall give her increase, and the heavens shall give their dew - I will cause the remnant of this people to possess all these."


(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)



No comments:

Post a Comment