Monday 13 November 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 17 November 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Prediker 5:1-3)

1. Wees nie haastig met jou mond nie, en laat jou hart nie gou 'n woord uitbring voor die aangesig van God nie; want God is in die hemel en jy op die aarde. Daarom moet jou woorde min wees.  

2. Want soos die droom kom deur baie drukte, so die gepraat van die dwaas deur baie woorde. 

3. As jy 'n gelofte aan God gedoen het, stel nie uit om dit te betaal nie, want daar is geen welgevalle in dwase nie. Betaal wat jy belowe. 


Friday 17 November 2017. 

PEARL FOR EACH DAY:

(Ecclesiastes 5:1-3)

1. Guard your steps when you go to the house of God. Go near to listen, rather than to offer the sacrifice of fools, who do not know that they do wrong. 

2. Do not be quick with your mouth, do not be hasty in your heart, to utter anything before God. God is in heaven and you are on earth, so let your words be few. 

3. A dream comes when there are many cares, and many words mark the speech of a fool. 

4. When you make a vow to God, do not delay to fulfill it. He Has no pleasure in fools; fulfill your vow. 


(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)



No comments:

Post a Comment