Sunday 26 November 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 5 Desember 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Spreuke 30:24-28)

24. Vier is dit wat klein is op die aarde, maar hulle is uitermate wys;

25. die miere is nie 'n sterk volk nie, en tog berei hulle hul voedsel in die somer; 

26. die klipdassies is nie 'n magtige vollk nie, en tog maak hulle hul huis in die rotse;

27. die sprinkane het geen koning nie, en tog trek die hele swerm in goeie orde uit;

28. die geitjie kan jy met die hande gryp, en tog is hy in die konings se paleise. 


Tuesday 5 December 2017. 

PEARL FOR EACH DAY:

(Proverbs 30:24-28)

24. There are four things whch are little on the earth, but they are exceedingly wise:

25. The ants are a people not strong, yet they prepare their food in the summer;

26. the rock badgers are a feeble folk, yet they make their homes in the crags;

27. the locusts have no king, yet they all advance in ranks;

28. the spider skillfully grasps with its hands, and it is in kings' palaces. 


(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)



No comments:

Post a Comment