Monday 13 November 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 16 November 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Prediker 2:26)

Want aan die mens wat welgevallig is voor Sy aangesig, gee Hy wysheid en kennis en vreugde, maar aan die sondaar lê Hy die taak op om bymekaar te maak en te versamel, om dit dan te gee aan die een wat welgevallig is voor die aangesig van God. 


Thursday 16 November 2017. 

PEARL FOR EACH DAY:

(Ecclesiastes 2:26)

For to the person who pleases Him, God gives wisdom and knowledge and joy; but to the sinner He gives the work of gathering and heaping up, that he may give to the one who pleases God.  


(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)



No comments:

Post a Comment