Wednesday 1 November 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 3 November 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Psalm 64:2,3)

2. Hoor my stem, O God in my klagte; bewaar my lewe vir die skrik vir die vyand. 

3. Steek my weg vir die raad van die kwaaddoeners, vir die gewoel van die werkers van ongeregtigheid. 


Friday 3 November 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Psalm 641,2)

1. Hear me O God, as I voice my complaint; protect my life from the threat of the enemy. 

2. Hide me from the conspiracy of the wicked, from the noisy crowd of evildoers. 


(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)



No comments:

Post a Comment