Thursday 9 November 2017

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Saterdag 18 November 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 10:16-20)

16. "Besny dan die voorhuid van julle hart, en verhard julle nek nie verder nie. 

17. "Want die Here julle God is die God van die gode, en die Here van die Here; die Grote, Magtige en Gedugte God, wat die persoon nie aansien en geen geskenk aanneem nie;

18. "wat reg verskaf aan die wees en die weduwee, en die vreemdeling liefhet, sodat Hy hom brood en klere gee. 

19. "Daarom moet julle die vreemdeling liefhê, want julle was vreemdelinge in Egipteland. 

20. "Die Here jou God moet jy vrees, Hom moet jy dien, en Hom moet jy aanhang, en by Sy Naam sweer."


Saturdsy 18 November 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy 10:16-20)

16. "So circumcise the foreskin of your (minds and hearts); be no longer stubborn and hardened. 

17. "For the Lord your God is God of gods, and Lord of lords, the Great, the Mighty, the terrible God, Who is not partial and takes no bribe.  

18. "He executes justice for the fatherless and the widow, and loves the stranger or temporary resident, and gives him food and clothing. 

19. "Therefore love the stranger and sojourner, for you were strangers and sojourners in the land of Egypt.  

20. "You shall (reverently) fear the Lord your God; you shall serve Him and cling to Him, and by His Name and presence you shall swear."


(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)



No comments:

Post a Comment