Thursday 9 November 2017

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Vrydag 17 November 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 10:12-15)

12. "En nou Israel, wat eis die Here jou God van jou, as net die Here jou God te vrees, in al Sy weë te wandel en Hom lief te hê, en die Here jou God te dien met jou hele hart en met jou hele siel,

13. "om te hou die gebooie van die Here en Sy insettinge wat ek jou vandag beveel, dat dit met jou goed kan gaan?

14. "Kyk, aan die Here jou God behoort die hemel, ook die hoogste hemel, die aarde en alles wat daarin en daarop is. 

15. "Maar net in jou vaders het die Here welgevalle gehad om hulle lief te hê, en Hy het julle, hulle nageslag ná hulle, uit al die volke uitverkies, soos dit vandag is."


Friday 17 November 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy 10:12-15)

12. "And now Israel, what does the Lord your God require of you, but to fear the Lord your God, to walk in all His ways and to love Him, to serve the Lord your God with all your heart and with all your soul, 

13. "and to keep the commandments of the Lord, and His statutes which I command you today for your good?

14. "Indeed, heaven and the highest heavens belong to the Lord your God, also the earth with all that is in it and on it. 

15. "Yet the Lord had a delight in loving your fathers, and He chose their descendants after them, you above all peoples, as it is this day."


(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)



No comments:

Post a Comment