Thursday 9 November 2017

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG

Woensdag15 November 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 10:5-7)

5. "En ek het omgedraai en van die berg afgeklim, en die tafels in die ark gesit wat ek gemaak het; en dit was daar, soos die Here my beveel het. 

6. "En die kinders van Israel het van Béërot Bené-Jáäkan weggetrek na Moséra toe. Daar het Aäron gesterwe en daar is hy begrawe, en sy seun Eleásar het die priestersamp in sy plek bedien. 

7. "Daarvandaan het hulle weggetrek na Gudgod, en van Gudgod na Jotbat, 'n land van waterstrome."


Wednesday 15 November 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy 10:5-7)

5. "And I turned and came down from the mountain, and put the tables in the ark which I had made; and there they are, as the Lord commanded me. 

6. "The Israelites journeyed from the wells of the sons of Jaakan to Moserah. There Aaron died, and he was buried and Eleazar his son, ministered in the priest's office in his stead. 

7. "From there they journeyed to Gudgodah, and then to Jotbathah, a land of brooks (dividing the valley)."


(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)



No comments:

Post a Comment