Monday 13 November 2017

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Sondag 19 November 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 10:20,21)

21. "Hy is jou lof, en Hy is die God wat hierdie groot en vreeslike dinge wat jou oë gesien het, aan jou gedoen het. 

22. "Sewentig siele sterk het jou vaders na Egipte afgetrek, maar nou het die Here jou God jou gemaak soos die sterre in die hemel in menigte. 


Sunday 19 November 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy 10:20,21)

21.  "He is your praise; He is your God, Who Has done for you these great and awesome wonders which your eyes have seen. 

22.  "Your fathers went down to Egypt seventy persons in all, and now the Lord your God Has made you as numerous as the stars of the heavens. 


(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)



No comments:

Post a Comment