Sunday 5 November 2017

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Dinsdag 7 November 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 9:7-9)

7. "Dink daaraan, vergeet nie hoe jy  die Here jou God in die woestyn  vertoorn het nie; van die dag af dat jy uit Egipteland uitgetrek het, totdat julle by hierdie plek gekom het, was julle wederstrewig teen die Here. 

8. "Ja, by Horeb het julle die Here vertoorn, sodat die Here toornig was op julle om julle te verdelg. 

9. "Toe ek op die berg geklim het om die kliptafels te ontvang, die tafels van die verbond wat die Here met julle gesluit het, het ek veertig dae en veertig nagte lank op die berg gebly - brood het ek nie geëet en water het ek nie gedrink nie - 

10. "en die Here het my die twee kliptafels gegee wat beskrywe was met die vinger van God, en daarop al die woorde soos die Here op die berg, uit die vuur, met julle gespreek het, op die dag van die vergadering."


Tuesday 7 November  2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy 9:7-

7. "Remember! Do not forget how you provoked the Lord your God to wrath in the wilderness. From the day that you departed from the land of Egypt until you came to this place, you have been rebellious against the Lord. 

8. "Also in Horeb you provoked the Lord to wrath, so that the Lord was angry enough with you to have destroyed you. 

9. "When I went up into the mountain to receive the tablets of stone, the tablets of the covenant which the Lord made with you, then I stayed on the mountain forty days and forty nights. I neither ate bread, nor drank water, -

10. "and then the Lord delivered to me two tablets of stone written with the finger of God, and on them were the words which the Lord Had spoken to you on the mountain, from the midst of the fire in the day of the assembly. 


(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)



No comments:

Post a Comment