Thursday 12 October 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 14 Oktober 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Psalm 99:5,6)
5. Verhef die Here onse God, en buig julle neer voor die voetbank van Sy voete. Heilig is Hy!
6. Moses en Aäron was onder Sy priesters, en Samuel onder die aanroepers van Sy Naam. Hulle het die Here aangeroep, en Hy het hulle verhoor. 

Saturday 14 October 2017. 
PEARL FOR EACH DAY: 
(Psalm 99:5,6)
5. Exalt the Lord your God, and worship at His footstool - He is holy!
6. Moses and Aaron were among His priests, and Samuel was among those who called upon His Name; they called upon the Lord, and He answered them. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 
/  
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)





No comments:

Post a Comment