Thursday 12 October 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 16 Oktober 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Josua 10:13,14)
13. Toe staan die son stil en bly die maan staan, totdat die volk hulle gewreek het op hulle vyande. Staan dit nie geskrywe in die Boek van die Opregte nie? 
En die son het bly staan in die middel van die hemel, en het hom nie gehaas om onder te gaan nie, omtrent 'n volle dag. 
14. En daar was geen dag soos hierdie een, voor hom of ná hom, dat die Here na die stem van 'n man geluister het nie; want die Here het vir Israel gestry. 

Monday 16 October 2017. 
PEARL FOR EACH DAY: 
(Joshua 1013,14)
13. And the sun stood still, and the moon stayed, until the nation took vengeance upon their enemies, is it not written in the Book of Jasher? So the sun stood still in the midst of the heavens, and did not hasten to go down for about a whole day. 
14. There was no day like it before or since, when the Lord heeded the voice of a man. For the Lord fought for Israel. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 
/  
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)


No comments:

Post a Comment