Monday 2 October 2017

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Saterdag 7 Oktober 2017. 
HERMA SE BLOG:
(Deuteronomium 4:25-28)
25. "As julle kinders en kindskinders sal verwek, en julle in die land verouderd sal wees, en verderflik sal handel deurdat julle 'n gesnede beeld maak, 'n gelykenis van enigiets, en doen wat verkeerd is in die oë van die Here jou God om Hom te terg, 
26. "dan neem ek vandag die hemel en die aarde as getuienis teen julle, dat julle sekerlik gou uit die land sal vergaan waarheen julle oor die Jordaan trek om dit in besit te neem; julle sal die dae daarin nie verleng nie, maar sekerlik verdelg word. 
27. "En die Here sal julle onder die volke verstrooi, en 'n klein klompie van julle sal onder die nasies oorbly waarheen die Here julle sal drywe. 
28. "En daar sal julle gode dien, die werk van mensehande, hout en klip wat nie sien en nie hoor en nie eet en nie ruik nie."

Saturday 7 October 2017. 
HERMA'S BLOG: 
(Deuteronomy 4:25-28)
25. "When children shall be born to you, and children's children, and you have grown old in the land, if you corrupt yourselves by making a graven image in the form of anything, and do evil in the sight of the Lord your God, provoking Him to anger, 
26. "I call heaven and earth to witness against you this day that you  shall soon utterly perish from the land which you are going over the Jordan to possess. You will not live long upon it, but will be utterly destroyed. 
27. "And the Lord will scatter you among the peoples, and you will be left few in number among the nations to which the Lord will drive you. 
28. "There you will serve gods, the work of men's hands, wood and
stone, which neither see nor hear nor eat  nor smell."


(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte Skrifgedeelte aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging, majesteit en soewereiniteit tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct Scriptures to me according to your needs and expectations. To Him be the glory, honour, majesty, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more. 


No comments:

Post a Comment