Wednesday 11 October 2017

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Saterdag 14 Oktober 2017. 
HERMA SE BLOG:
(Deuteronomium 5:6-11)
HERHALING VAN DIE TIEN GEBOOIE:
6. "Ek is die Here jou God wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis uitgelei het. 
7. "Jy mag geen ander gode voor My Aangesig hê nie.  
8. "Jy mag vir jou geen gesnede beeld of enige gelykenis maak van wat bo in die hemel is, of van wat op die aarde is, of van wat in die waters onder die aarde is nie. 
9. "Jy mag jou voor hulle nie neerbuig en hulle nie dien nie; want Ek die Here jou God is 'n jaloerse God, wat die misdaad van die vaders besoek aan die kinders, en aan die derde en aan die vierde geslag van die wat My haat; 
10. "en Ek bewys barmhartigheid aan duisende van die wat My liefhet en My gebooie onderhou. 
11. "Jy mag die Naam van die Here jou God nie ydelik gebruik nie, want die Here sal die een wat Sy Naam ydelik gebruik, nie ongestraf laat bly nie." 
        Sal verder vervolg ........

Saturday 14 October 2017. 
HERMA'S BLOG:
(Deuteronomy 5:6-11)
REPETITION OF THE TEN COMMANDMENTS: 
6. "I Am the Lord your God, Who brought you out of the land of Egypt, from the house of bondage. 
7  "You shall have no other gods before Me or besides Me. 
8. "You shall not make for yourselves (to worship) a graven image or any likeness of anything that is in the heavens above or that is in the earth beneath, or that is in the waters under the earth. 
9. "You shall not bow down to them or serve them; for I the Lord your God, Am a jealous God, visiting the iniquity of the fathers upon the children, to the third and fourth generations, of those who hate Me.   
10. "And showing mercy and steadfast love to thousand generations of those who love Me and keep My commandments. 
11. "You shall not take the Name of the Lord your God in vain, for the Lord will not hold him guiltless who takes His Name in falsehood or without purpose. 
        To be contd .......,

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om telkens die korrekte Skriflesing aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging nou, en tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the appropriate Scriptures to you every time, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever. 

  

No comments:

Post a Comment