Saturday 21 October 2017

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.


Donderdag 26 Oktober 2017. 

HERMA SE BLOG:


(Deuteronomium 7:6-9)

6. "Want jy is 'n volk heilig aan die Here jou God, jou het die Here jou God uitverkies om uit al die volke wat op die aarde is, Sy eiendomsvolk te wees. 

7. "Die Here het 'n welgevalle aan julle gehad en julle uitverkies, nie omdat julle meer was as al die ander volke nie, want julle was die geringste van al die volke. 

8. "Maar omdat die Here julle liefgehad het en die eed gehou het wat Hy vir julle vaders gesweer het, het die Here julle met 'n Sterke Hand uitgelei, en jou uit die slawehuis, uit die hand van Farao die koning van Egipte, verlos. 

9. "Jy moet dan weet dat die Here jou God, GOD IS, die getroue God, wat die verbond en die goedertierenheid hou vir die wat Hom liefhet, en Sy gebooie onderhou, in duisend geslagte."


Thursday 26 October 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy 7:6-9)

6. "For you are a people holy to the Lord your God. The Lord your God Has chosen you out of all the peoples on the face of the earth to be His people, His treasured possession.  

7. "The Lord did not set His affection on you, and choose you because you were more numerous than other peoples, for you were the fewest of all peoples.  

8. "But it was because the Lord loved you and kept the oath He swore to your ancestors, that He brought you out with a Mighty Hand, and redeemed you from the land of slavery, from the power of Pharaoh king of Egypt. 

9. "Know therefore that the Lord your God IS GOD; He is a faithful God, keeping His covenant of love and mercy, to a thousand generations of those who love Him, and keep His commandments."


(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)




No comments:

Post a Comment