Thursday 21 September 2017

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Maandag 25 September 2017. 
HERMA SE BLOG:
(Deuteronomium 3:8-12)
8, "So het ons dan in dié tyd die land uit die hand van die twee konings van die Amoriete duskant die Jordaan geneem, van die Arnonrivier af tot by die berg Hermon -
9. "die Sidoniërs noem Hermon Sirjon; maar die Amoniete noem dit Senir -
10. "al die stede van die gelykveld en die hele Gílead en die hele Basan tot by Salga en Edréi; stede van die koninkryk van Og in Basan. 
11. "Want Og die koning van Basan, het net alleen oorgebly van die Rafaïte. Is sy ledekant, 'n yster ledekant, nie daar in Rabba van die kinders van Ammon nie? Nege el is sy lengte en vier el sy breedte, gewone elle - 'n man se voorarm, tot by die punt van sy middelvinger. 
12. "En hierdie land het ons in dié tyd in besit geneem; van Aroër af wat by die Arnonrivier lê, en die helfte van die gebergte van Gílead met die stede daarvan, het ek aan die Rubeniete en die Gadiete gegee."

Monday 25 September 2017. 
HERMA'S BLOG: 
(Deuterenomy 3:8-12)
8. "So we took the land at that time out of the hand of the two kings of the Amorites who were beyond the Jordan, from the valley of the Arnon to Mount Hermon -
9. "(the Sidonians call Hermon Sirion, and the Amorites call it Senir), -
10. "all the cities of the plain and Gilead, and all Bashan as far as Salecah and Edrei, cities of the kingdom of Og in Bashan. 
11. "For only Og of Bashan remained of the remnant of the (gigantic) Rephaim. Behold, his bedstead was of iron; is it not in Rabbah of the Ammonites? Nine cubits was its length, and four a cubits its breadth, using the cubit of a man (the forearm to the end of the middle finger.)
12. "When we took possession of this land, I gave to the Reubenites and Gadites the territory  from Aroer , which is on the edge of the valley of the Arnon, and half the hill country of Gilead and its cities."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte Skrifgedeelte aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging, majesteit en soewereiniteit tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct Scriptures to me according to your needs and expectations. To Him be the glory, honour, majesty, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more. 


No comments:

Post a Comment