Thursday 21 September 2017

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Saturday 23 September 2017. 
HERMA SE BLOG:
(Deuteronomium 2:32-37)
32. "Toe het Sihon uitgetrek ons tegemoet, hy en sy hele volk, om te veg by Johas. 
33. "En die Here onse God het hom aan ons oorgegee, sodat ons hom en sy seuns en sy hele volk verslaan het. 
34. "En ons het in dié tyd al sy stede ingeneem, en elke stad met die banvloek getref, manne en vroue en kinders; ons het niemand laat vryraak nie. 
35. "Net die vee het ons vir ons geroof, en die buit van die stede wat ons ingeneem het. 
36. "Van Aroër af wat aan die kant van die Arnonrivier lê, en die stad in die dal, tot by Gilead was daar vir ons geen vesting onneembaar nie - die Here onse God het alles aan ons oorgegee.  
37. "Net naby die land van die kinders van Ammon het jy nie gekom nie: die hele kant van die Jabbokrivier en die stede van die gebergte, en alles wat die Here onse God verbied het. 

Saturday 23 September 2017. 
HERMA'S BLOG: 
(Deuteronomy 2:32-37)
32. "Then Sihon came out against us, he and all his people, to fight at Jahaz. 
33. "And the Lord our God gave him over to us, and we defeated him and his sons and all his people. 
34. "At the same time we took all his cities, and utterly destroyed every city - men, woman and children. We left none to remain. 
35. "Only the cattle we took as booty for ourselves and the spoil of the cities which we had captured. 
36. "From Aroer, which is on the edge of the Arnon valley, and from the city that is in the valley, as far as Gilead, there was no city too high and strong for us; the Lord our God delivered all to us. 
37. "Only you did not go near the land of the Ammonites, that is, to any bank of the river Jabbok and the cities of the hill country, and wherever the Lord our God Had forbidden us. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte Skrifgedeelte aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging, majesteit en soewereiniteit tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct Scriptures to me according to your needs and expectations. To Him be the glory, honour, majesty, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more. 


No comments:

Post a Comment