Friday 8 September 2017

HERMA SE BLOG. / HERMA'S BLOG.

Vrydag 15 September 2017. 
HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 1:41-46)
41. Toe het julle geantwoord en vir my gesê: "Ons het teen die Here gesondig; ons self sal optrek en veg net soos die Here onse God ons beveel het. En toe julle elkeen julle oorlogswapens aangord en daar nog maklik oor dink, om in die gebergte op te trek, 
42. het die Here vir my gesê: "Sê vir hulle: 'Julle mag nie optrek en veg nie - want Ek is nie in julle midde nie - dat julle nie voor julle vyand verslaan word nie.'
43. Maar toe ek met julle gespreek het, het julle nie geluister nie, maar julle was wederstrewig teen die bevel van die Here, en het vermetel in die gebergte opgetrek.  
44. Toe het die Amoriete wat in dié gebergte gewoon het, uitgetrek julle tegemoet en julle agtervolg soos die bye maak; en hulle het julle verstrooi in Seïr tot by Horma. 
45. En julle het teruggekom en voor die aangesig van die Here geween, maar die Here het na julle stem nie geluister en julle geen gehoor gegee nie.   
46. So het julle dan baie dae in Kades gebly, solank as julle daar gebly het. 

Friday 15 September 2017. 
HERMA'S BLOG: 
(Deuteronomy 1:41-44)
41. Then you said to me: "We have sinned against the Lord. We will go out and fight, as the Lord our God commanded us." And you girded on every man his battle weapons, and thought it a simple matter to go up into the hill country. 
42. And the Lord said to me: "Say to them: 'Do not go up or fight, for I Am not among you - lest you be dangerously hurt by your enemies.'
43. So I spoke to you, and you would not hear, but rebelled against the commandment of the Lord, and were presumptuous and went up into the hill country.  
44. Then the Amorites who lived in that hill country came out against you, and chased you as bees do and struck you down in Seir as far as Hormah. 
45. And you returned and wept before the Lord, but the Lord would not heed your voice or listen to you. 
46. So you remained in Kadesh; many days you remained there. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte Skrifgedeelte aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging, majesteit en soewereiniteit tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct Scriptures to me according to your needs and expectations. To Him be the glory, honour, majesty, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more. 


No comments:

Post a Comment