Thursday 21 September 2017

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Sondag 24 September 2017. 
HERMA SE BLOG:
(Deuteronomium 3:1-7)
1. "Daarna het ons weggedraai en op die pad na Basan opgetrek; en Og, die koning van Basan, het uitgetrek ons tegemoet, hy en sy hele volk, om te veg by Edréi. 
2. "Toe het die Here vir my gesê: 'Wees nie bevrees vir hom nie, want Ek gee hom en sy hele volk en sy land in jou hand; en jy moet met hom doen soos jy gedoen het met Sihon, die koning van die Amoriete, wat in Hesbon gewoon het.'
3. "En die Here onse God het ook Og, die koning van Basan, en sy hele volk in ons hand gegee, sodat ons hom verslaan het, totdat daar van hom niemand oor was wat vrygeraak het nie. 
4. "En ons het in dié tyd al sy stede ingeneem; daar was geen vesting wat ons nie van hulle afgeneem het nie; sestig stede, die hele landstreek Argob, die koninkryk van Og in Basan. 
5. "Al hierdie stede was versterk met hoë mure, poorte en grendels, behalwe 'n groot menigte onbemuurde stede.
6. "En ons het hulle met die banvloek getref, soos ons met Sihon, die koning van Hesbon gedoen het deur elke stad, manne, vroue en kinders met die banvloek te tref. 
7. "Maar al die vee en die buit van die stede, het ons vir ons geroof."

Sunday 24 September 2017. 
HERMA'S BLOG: 
(Deuteronomy 3:1-7)
1. "Then we turned and went up the road to Bashan, and Og, king of Bashan came out against us, he and all his people, to battle at Edrei. 
2. "And the Lord said to me: 'Do not fear him, for I have given him and all his people and his land into your hand; and you shall do to him as you did to Sihon, king of the Amorites, who lived at Heshbon.'
3. "So the Lord our God also gave into our hands Og king of Bashan and all his people, and we smote him until not one was left to him. 
4. "And we took all his cities at that time; there was not a city which we did not take from them, sixty cities, the whole region of Argob, the kingdom of Og in Bashan. 
5. "All these cities were fortified with high and haughty walls, gates and bars, besides a great many unwalled villages. 
6. "And we utterly destoyed them, as we did to Sihon, king of Heshbon, utterly destroying every city - men, woman and children. 
7. "But all the cattle and the spoil of the cities we took for booty for ourselves."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte Skrifgedeelte aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging, majesteit en soewereiniteit tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct Scriptures to me according to your needs and expectations. To Him be the glory, honour, majesty, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more. 


No comments:

Post a Comment