Friday 8 September 2017

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Woensdag 20 September 2017. 
HERMA SE BLOG:
(Deuteronomium 2:16-19)
16. "En toe al die krygsmanne heeltemal onder die volk uitgeterf het,
17. "het die Here met my gespreek en gesê: 
18. "'Jy trek vandag die grens van Moab by Ar oor, 
19  "'en jy sal kom in die nabyheid van die kinders van Ammon; behandel hulle nie as vyande en begeef jou nie in die oorlog teen hulle nie; want ek sal jou niks van die kinders van Ammon se land as besitting gee nie, omdat Ek dit aan die kinders van Lot as besitting gegee het.'"

Woensdag 20 September 2017. 
HERMA'S BLOG: 
(Deuteronomy 2:16-19)
16. "So it was, when all the men of war had finally perished from among the people, 
17. "that the Lord spoke to me, saying: 
18. "'This day you are to cross over at Ar, the boundary of Moab, 
19. "'and when you come near the people of Ammon, do not harass them or meddle with them, for I will not give you any of the land of the people of Ammon as a possession, because I have given it to the descendants of Lot, as a possession.'"

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte Skrifgedeelte aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging, majesteit en soewereiniteit tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct Scriptures to me according to your needs and expectations. To Him be the glory, honour, majesty, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more. 


No comments:

Post a Comment