Sunday 24 September 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 25 September 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG: 

(Matthéüs 24:23-25)
23. "As iemand dán vir julle sê: 'Kyk, hier is die Christus!' of 'Daar!,' moet dit nie glo nie. 
24. "Want daar sal valse christusse en valse profete opstaan, en hulle sal groot tekens en wonders doen om, as dit moontlik was, ook die uitverkorenes te mislei. 
25. "Kyk, Ek het dit vir julle vooruit gesê."

Monday 25 September 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Matthew 24:23-25)
23. "If anyone says to you then: 'Behold, here is the Christ (the Messiah)' or, 'There He is! - do not believe it. 
24. "For false christs and false prophets will arise, and they will show great signs and wonders so as to deceive and lead astray, if possible, even the elect, (God's chosen ones).
25. "See, I Have warned you beforehand."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte"PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty, and thanksgiving from now and forever more).

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 26 September 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG: 

(Matthéüs 24:26-28)
26. "As hulle dan vir hulle sê: 'Kyk, Hy is in die woestyn - moenie uitgaan nie; kyk, Hy is in die binnekamer - moet dit nie glo nie. 
27. "Want soos die weerlig uit die ooste uitslaan en tot in die weste skyn, so sal ook die koms van die Seun van die mens wees. 
28. "Want oral waar die dooie liggaam lê, sal die aasvoëls saamkom."

Tuesday 26 September 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Matthew 24:26-28)
26. "So if they say to you: 'Behold, He is in the wilderness (desert)' do not go out there; if they tell you: 'Behold, He is in the secret places or inner rooms,' "do not believe it. 
27. "For just as the lightning flashes from the east and shines and is seen as far as the west, so will the coming of the Son of man be. 
28. "Wherever there is a fallen body (a corpse), there the vultures (or eagles) will flock together."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte"PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty, and thanksgiving from now and forever more).

PÊREL VIR ELKE DAG. / PEARL FOR EACH DAY.

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 28 September 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG: 

(Jesaja 25:4)
Want U was 'n Vesting vir die arme, 'n Vesting vir die behoeftige toe hy benoud was; 'n Skuilplek teen die stortreën, 'n Skaduwee teen die hitte. 

Friday 22 September 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Isaiah 25:4)
For You Have been a Stronghold for the poor, a Strongjold for the needy in his distress, a Shelter from the storm, a Shade from the heat.  

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte"PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty, and thanksgiving from now and forever more).

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 29 September 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG: 

(Psalm 124:7,8)
7. Ons siel het vrygeraak soos 'n voël uit die vangnet van die voëlvangers; die vangnet is gebreek, en ons, ons het vrygeraak!
8. Ons hulp is in die Naam van die Here wat hemel en aarde gemaak het.

Friday 29 September 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Psalm 124:7,8)
7. We are like a bird escaped from the snare of the fowlers, the snare is broken, and we have escaped! 
8. Our help is in the Name of the Lord, Who made heaven and earth. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte"PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty, and thanksgiving from now and forever more).

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 30 September 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG: 

(Matthéüs 24:44)
"Daarom moet julle ook gereed wees, want die Seun van die mens kom op 'n uur dat julle dit nie verwag nie."

Saturday 30 September 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Matthew 24:44)
"You must also be ready therefore, for the Son of man is coming at an hour when you do not expect Him."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte"PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty, and thanksgiving from now and forever more).

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 1 Oktober 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG: 

(Filippense 2:6-11)
6. Hy, wat in die gestalte van God was, het dit geen roof geag om aan God gelyk te wees nie, 
7. maar Hy het Homself ontledig deur die gestalte van 'n dienskneg aan te neem, en aan die mense gelyk te word;
8. en in gedaante gevind as 'n mens, het Hy Homself verneder deur gehoorsaam te word tot die dood toe, ja, tot die dood van die kruis. 
9. Daarom het God Hom ook uitermate verhoog, en Hom 'n naam gegee wat bo elke naam is, 
10. sodat in die Naam van Jesus sou buig elke knie van die wat in die hemel en die wat op die aarde en die wat onder die aarde is,
11. en elke tong sal bely dat Jesus Christus die Here is, tot heerlikheid van God die Vader. 

Sunday 1 October 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Philippians 2:6-11)
6. He Who, being  in the form of God, did not consider it robbery to be equal to God,
7. but made Himself of no reputation, taking the form of a bondservant, and coming in the likeness of men. 
8. And being found in the appearance of a man, He humbled Himself and became obedient to the point of death, even the death of a cross.  
9. Therefore God also Has highly exalted Him and given Him the name which is above every name, 
10. that at the Name of Jesus every knee should bow, of those in heaven, and of those on earth, and of those under the earth, 
11. and that every tongue should confess that Jesus Christ is Lord, to the glory of God the Father. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte"PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty, and thanksgiving from now and forever more).

PÊREL VIR ELKE DAG. / PEARL FOR EACH DAY.

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 2 Oktober 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG: 

(Spreuke 13:22)
'n Goeie mens laat sy kindskinders erwe, maar die vermoë van die sondaar word vir die regverdige weggebêre. 

Monday 2 October 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Proverbs 13:22)
A good man leaves an inheritance to his children's children, but the wealth of the sinner is stored up for the righteous. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte"PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty, and thanksgiving from now and forever more).

Saturday 23 September 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 3 Oktober 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG: 

(Psalm 31:2,3,8)
2. By U O Here, skuil ek; laat my nooit beskaamd staan nie. Bevry my deur U geregtigheid.  
3. Neig U oor tot my, red my gou; wees vir my  'n rots om in te vlug, 'n baie vaste huis om my te verlos. 
4. Want U is my Rots en my Bergvesting; en om U Naam ontwil sal U my lei en my bestuur. 
8. Ek wil juig en bly wees in U goedertierenheid, omdat U my ellende aangesien, my siel in die benoudhede geken het. 

Tuesday 3 October 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Psalm 31:1,2,3 7)
1. In You O Lord I put my trust; let me never be ashamed; deliver me in Your righteousness. 
2. Bow down Your ear to me, deliver me speedily; be my Rock of Refuge, a Fortris of Defence to save me. 
3. For You are my Rock and my Fortress; therefore, for Your Name's sake, lead me and guide me. 
7. I will be glad and rejoice in Your mercy, for You have considered my trouble; You have known my soul in adversities.  

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte"PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty, and thanksgiving from now and forever more).

PÊREL VIR ELKE DAG. / PEARL FOR EACH DAY.

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 11 Oktober 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG: 

(Psalm 103:17,18)
17. Maar die goedertierenheid van die Here is van ewigheid tot ewigheid oor die wat Hom vrees, en Sy geregtigheid vir kindskinders, 
18. vir die wat Sy verbond hou, en aan Sy bevele dink om dié te doen. 

Wednesday 11 October 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Psalm 103:17,18)
17. But the mercy of the Lord is from everlasting to everlasting on
those who fear Him, and His righteousness to children's children, 
18. to such as keep His covenant, and to those who remember His commandments, to do them. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte"PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty, and thanksgiving from now and forever more).

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Donderdsg 12 Oktober 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Psalm 32:1,2)
1. Welgeluksalig is hy wie se oortredinge vergewe, wie se sonde bedek is. 
2. Welgeluksalig is die mens aan wie die Here die ongeregtigheid nie toereken nie, en in wie se gees geen bedrog is nie. 

Thursday 12 October 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Psalm 32:1,2)
1. Blessed is he whose transgression is forgiven, whose sin is covered. 
2. Blessed is the man to whom the Lord Does not impute iniquity, and in whose spirit there is no deceit. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving, from now and forever more.)

Thursday 21 September 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 22 September 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG: 

(Matthéüs 24:4-6)
4. En Jesus antwoord en sê vir hulle: "Pas op dat niemand julle mislei nie.  
5. "Want baie sal onder My Naam kom en sê: 'Ek is die Christus!' En hulle sal baie mense mislei.  
6. "En julle sal hoor van oorloë en gerugte van oorloë. Pas op, moenie verskrik word nie, want alles moet plaasvind, maar dit is nog nie die einde nie."

Friday 22 September 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Matthew 24:4-6)
4. Jesus answered them: "Be careful that no one misleads you (deceiving you or leading you into error). 
5. "For many will come in (on strength of) My Name, saying: 'I Am the Christ.' (the Messiah), and they will lead many astray. 
6. "And you will hear of wars and rumours of wars; see that you are not frightened or troubled, for this must take place, but the end is not yet."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte"PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty, and thanksgiving from now and forever more).

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Sunday 24 September 2017. 

PEARL FOR EACH DAY:

(Psalm 91:4)
He will cover you with His pinions, and under His wings shall you trust and find refuge; His truth and His faithfulness are a shield and a buckler. 

Sondag 24 September 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Psalm 91:4)
Hy sal jou dek met Sy vlerke, en onder Sy vleuels sal jy skuil; Sy trou is 'n skuld en 'n pantser. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte"PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty, and thanksgiving from now and forever more).

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Saturday 23 September 2017. 
HERMA SE BLOG:
(Deuteronomium 2:32-37)
32. "Toe het Sihon uitgetrek ons tegemoet, hy en sy hele volk, om te veg by Johas. 
33. "En die Here onse God het hom aan ons oorgegee, sodat ons hom en sy seuns en sy hele volk verslaan het. 
34. "En ons het in dié tyd al sy stede ingeneem, en elke stad met die banvloek getref, manne en vroue en kinders; ons het niemand laat vryraak nie. 
35. "Net die vee het ons vir ons geroof, en die buit van die stede wat ons ingeneem het. 
36. "Van Aroër af wat aan die kant van die Arnonrivier lê, en die stad in die dal, tot by Gilead was daar vir ons geen vesting onneembaar nie - die Here onse God het alles aan ons oorgegee.  
37. "Net naby die land van die kinders van Ammon het jy nie gekom nie: die hele kant van die Jabbokrivier en die stede van die gebergte, en alles wat die Here onse God verbied het. 

Saturday 23 September 2017. 
HERMA'S BLOG: 
(Deuteronomy 2:32-37)
32. "Then Sihon came out against us, he and all his people, to fight at Jahaz. 
33. "And the Lord our God gave him over to us, and we defeated him and his sons and all his people. 
34. "At the same time we took all his cities, and utterly destroyed every city - men, woman and children. We left none to remain. 
35. "Only the cattle we took as booty for ourselves and the spoil of the cities which we had captured. 
36. "From Aroer, which is on the edge of the Arnon valley, and from the city that is in the valley, as far as Gilead, there was no city too high and strong for us; the Lord our God delivered all to us. 
37. "Only you did not go near the land of the Ammonites, that is, to any bank of the river Jabbok and the cities of the hill country, and wherever the Lord our God Had forbidden us. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte Skrifgedeelte aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging, majesteit en soewereiniteit tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct Scriptures to me according to your needs and expectations. To Him be the glory, honour, majesty, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more. 

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Maandag 25 September 2017. 
HERMA SE BLOG:
(Deuteronomium 3:8-12)
8, "So het ons dan in dié tyd die land uit die hand van die twee konings van die Amoriete duskant die Jordaan geneem, van die Arnonrivier af tot by die berg Hermon -
9. "die Sidoniërs noem Hermon Sirjon; maar die Amoniete noem dit Senir -
10. "al die stede van die gelykveld en die hele Gílead en die hele Basan tot by Salga en Edréi; stede van die koninkryk van Og in Basan. 
11. "Want Og die koning van Basan, het net alleen oorgebly van die Rafaïte. Is sy ledekant, 'n yster ledekant, nie daar in Rabba van die kinders van Ammon nie? Nege el is sy lengte en vier el sy breedte, gewone elle - 'n man se voorarm, tot by die punt van sy middelvinger. 
12. "En hierdie land het ons in dié tyd in besit geneem; van Aroër af wat by die Arnonrivier lê, en die helfte van die gebergte van Gílead met die stede daarvan, het ek aan die Rubeniete en die Gadiete gegee."

Monday 25 September 2017. 
HERMA'S BLOG: 
(Deuterenomy 3:8-12)
8. "So we took the land at that time out of the hand of the two kings of the Amorites who were beyond the Jordan, from the valley of the Arnon to Mount Hermon -
9. "(the Sidonians call Hermon Sirion, and the Amorites call it Senir), -
10. "all the cities of the plain and Gilead, and all Bashan as far as Salecah and Edrei, cities of the kingdom of Og in Bashan. 
11. "For only Og of Bashan remained of the remnant of the (gigantic) Rephaim. Behold, his bedstead was of iron; is it not in Rabbah of the Ammonites? Nine cubits was its length, and four a cubits its breadth, using the cubit of a man (the forearm to the end of the middle finger.)
12. "When we took possession of this land, I gave to the Reubenites and Gadites the territory  from Aroer , which is on the edge of the valley of the Arnon, and half the hill country of Gilead and its cities."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte Skrifgedeelte aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging, majesteit en soewereiniteit tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct Scriptures to me according to your needs and expectations. To Him be the glory, honour, majesty, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more. 

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Maandag 2 Oktober 2017. 
HERMA SE BLOG:
(Deuyeronomium 4:4-6)
4. "Julle daarenteen wat die Here julle God aangehang het, is vandag nog almal in die lewe. 
5. "Kyk, ek het julle insettinge en verordeninge geleer soos die Here my God my beveel het, om so te handel in die land waarheen julle gaan om dit in besit te neem. 
6. "Onderhou dit dan en doen dit; want dit is julle wysheid en julle verstand voor die oë van die volke wat al hierdie insettinge sal hoor en sê: 'Waarlik, hierdie groot nasie is 'n wyse en verstandige volk.'"

Monday 2 October 2017. 
HERMA'S BLOG: 
(Deuteronomy 4:4-6)
4. "But you who held fast to the Lord your God are alive today, every one of you. 
5. "Surely I have taught you statutes and judgements, just as the Lord my God commanded me, that you should act  according to them, in the land which you go to possess. 
6. "Therefore be careful to observe them; for this is your wisdom and your understanding in the sight of the peoples who will hear all these statutes, and say: 'Surely this great nation is a wise and understanding people'"

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte Skrifgedeelte aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging, majesteit en soewereiniteit tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct Scriptures to me according to your needs and expectations. To Him be the glory, honour, majesty, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more. 

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Vrydag 22 September 2017. 
HERMA SE BLOG:
(Deuteronomium 2:24-27)
24. "Maak julle klaar, breek op en trek oor die Arnon rivier. Kyk, Ek gee Sihon, die koning van Hesbon, die Amoriet en sy land in jou hand; begin om in besit te neem, en begeef jou in die oorlog teen hom. 
25. "Vandag sal Ek begin om die skrik en die vrees vir jou op die volke onder die hemel te lê, sodat hulle, as hulle die tyding aangaande jou hoor, voor jou sal sidder en bewe van angs. 
26. 'Toe het ek boodskappers gestuur uit die woestyn Kadémot na Sihon, die koning van Hesbon, met woorde van vrede om te sê:
27. 'Laat my deur jou land gaan; ek sal net padlangs trek; ek sal nie links of regs uitdraai nie.'"

Friday 22 September 2017. 
HERMA'S BLOG: 
(Deuteronomy 2:24-27)
24. "Rise up, take your journey, and pass over the Valley of the Arnon. Behold, I have given into your hand Sihon the Amorite, king of Heshbon, and his land, begin to possess it and contend with him in battle. 
25. "This day I will begin to put the dread and fear of you upon the peoples who are under the whole heavens, who shall hear the report of you and shall tremble and be in anguish because of you. 
26. 'So I sent messengers from the wilderness of Kedemoth to Sihon king of Heshbon with words of peace, saying:
27. 'Let me pass through your land. I will go only by the road, turning aside neither to the right nor to the left.'"

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte Skrifgedeelte aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging, majesteit en soewereiniteit tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct Scriptures to me according to your needs and expectations. To Him be the glory, honour, majesty, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more. 

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Dinsdag 26 Septembet 2017. 
HERMA SE BLOG:
(Deuteronomium 3:17-20)
17. "Daarby - die Vlakte en die Jordaan, saam met sy grondgebied, van Kinnéret af, tot by die See van die Vlakte, die Soutsee, onder aan die hange van Pisga teen die ooste. 
18. "Verder het ek in dié tyd aan julle bevel gegee en gesê: 'Die Here julle God het aan julle hierdie land gegee om dit in besit te neem; gewapend met julle broers, die kinders van Israel oortrek - al die dapper manne. 
19. "Net julle vroue en kinders en vee - ek weet dat julle baie vee het - kan in die stede bly wat ek julle gegee het; 
20. "totdat die Here aan julle broers soos aan julle rus gee, en hulle ook die land in besit neem wat die Here julle God aan hulle oorkant die Jordaan sal gee; dan kan julle teruggaan, elkeen na sy besitting wat ek julle gegee het.'"

Tuesday 26 September 2017. 
HERMA'S BLOG: 
(Deuteronomy 3:17-20)
17. "The Arabah also, with the Jordan as its boundary, from Chinnereth as far as the Sea of the Arabah, the Salt (dead) Sea, under the cliffs (of the headlands) of Pisgah on the east. 
18. "And I commanded you at that time, saying: 'The Lord your God Has given you this land to possess it; you (Reuben, Gad and the half-tribe of Manasseh) shall go over (the Jordan) armed before your brethren the other Israelites, all that are able for war,
19. "but your wifes and your little ones and your cattle - I know you have many cattle - shall remain in your cities which I have given you,
20. "until the Lord Has given rest to your brethren as to you, and until they also possess the land which the Lord your God Has given them beyond the Jordan. Then you shall return every man to the possession which I have given you.'"

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte Skrifgedeelte aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging, majesteit en soewereiniteit tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct Scriptures to me according to your needs and expectations. To Him be the glory, honour, majesty, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more. 

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Donderdag 28 September 2017. 
HERMA SE BLOG:
(Deuteronomium 3:21-26)
21. "Ook het ek Josua in dié tyd beveel en gesê: 'Jou oë het alles gesien wat die Here julle God aan hierdie twee konings (Sihon en Og) gedoen het. So sal die Here aan al die koninkryke doen waarheen jy oortrek. 
22. "'Julle moet vir hulle nie bang wees nie, want dit is die Here julle God wat vir julle stry.'
23. "Ook het ek die Here in dié tyd gesmeek en gesê:
24. "'Here, Here! U het begin om U kneg U grootheid en U sterke hand te laat sien; want watter God is daar in die hemel en op die aarde wat sulke werke en sulke magtige dade kan doen soos U?
25. "'Laat my tog oortrek en die mooi land sien wat oorkant die Jordaan lê, daardie goeie bergland en die Líbanon!'
26. "Maar die Here het toornig op my geword om julle ontwil, en my nie verhoor nie; maar die Here het vir my gesê: 'Dit is nou genoeg! Moenie nog verder met My oor hierdie saak spreek nie.'"

Thursday 28 September 2017. 
HERMA'S BLOG: 
(Deuteronomy 3:21-26)
21. "And I commanded Joshua at that time, saying: 'Your own eyes have seen what the Lord your God Has done to these two kings (Sihon and Og); so shall the Lord do to all the kingdoms into which you are going over the Jordan.  
22. "'You shall not fear them, for the Lord your God shall fight for you.'
23. "And I besought the Lord at that time, saying: 
24. "'Oh Lord God You have only begun to show your servant Your greatness and Your mighty hand; for what god is there in heaven or on earth that can do according to Your works, and according to Your might?
25. "I pray You, (will You not just) let me go over and see the good land that is beyond the Jordan, the goodly mountain country (with Hermon) and Lebanon?'
26. "But the Lord was angry with me on your account and would not listen to me; and the Lord said to me: 'That is enough! Say no more to Me about it.'"
 
(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte Skrifgedeelte aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging, majesteit en soewereiniteit tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct Scriptures to me according to your needs and expectations. To Him be the glory, honour, majesty, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more. 

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Vrydag 29 September 2017. 
HERMA SE BLOG:
(Deuteronomium 3:27-29)
27. "'Klim op die top van Pisga en slaan jou oë op na die weste en na die noorde en na die suide en na die ooste, en bekyk dit met jou oë; want jy mag oor hierdie Jordaan nie gaan nie. 
28. "'Gee dan bevel aan Josua, en versterk hom en bemoedig hom, want hy sal voor hierdie volk uit deurtrek, en hy sal hulle wat jy sal sien, laat erwe.'
29. "En ons het in die dal teenoor Bet-Peor gebly."

Friday 29 September 2017. 
HERMA'S BLOG: 
(Deuteronomy 3:27-29)
27. "'Get up to the top of Pisgah and lift up your eyes westward and northward and southward and eastward, and behold it with your eyes, for you shall not go over this Jordan. 
28. "'But charge Joshua, and encourage and strengthen him, for he shall go over before this people, and he shall cause them to possess this land which you shall see.'
29. "So we remained in the valley opposite Beth-Peor."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte Skrifgedeelte aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging, majesteit en soewereiniteit tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct Scriptures to me according to your needs and expectations. To Him be the glory, honour, majesty, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more. 

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Sondag 24 September 2017. 
HERMA SE BLOG:
(Deuteronomium 3:1-7)
1. "Daarna het ons weggedraai en op die pad na Basan opgetrek; en Og, die koning van Basan, het uitgetrek ons tegemoet, hy en sy hele volk, om te veg by Edréi. 
2. "Toe het die Here vir my gesê: 'Wees nie bevrees vir hom nie, want Ek gee hom en sy hele volk en sy land in jou hand; en jy moet met hom doen soos jy gedoen het met Sihon, die koning van die Amoriete, wat in Hesbon gewoon het.'
3. "En die Here onse God het ook Og, die koning van Basan, en sy hele volk in ons hand gegee, sodat ons hom verslaan het, totdat daar van hom niemand oor was wat vrygeraak het nie. 
4. "En ons het in dié tyd al sy stede ingeneem; daar was geen vesting wat ons nie van hulle afgeneem het nie; sestig stede, die hele landstreek Argob, die koninkryk van Og in Basan. 
5. "Al hierdie stede was versterk met hoë mure, poorte en grendels, behalwe 'n groot menigte onbemuurde stede.
6. "En ons het hulle met die banvloek getref, soos ons met Sihon, die koning van Hesbon gedoen het deur elke stad, manne, vroue en kinders met die banvloek te tref. 
7. "Maar al die vee en die buit van die stede, het ons vir ons geroof."

Sunday 24 September 2017. 
HERMA'S BLOG: 
(Deuteronomy 3:1-7)
1. "Then we turned and went up the road to Bashan, and Og, king of Bashan came out against us, he and all his people, to battle at Edrei. 
2. "And the Lord said to me: 'Do not fear him, for I have given him and all his people and his land into your hand; and you shall do to him as you did to Sihon, king of the Amorites, who lived at Heshbon.'
3. "So the Lord our God also gave into our hands Og king of Bashan and all his people, and we smote him until not one was left to him. 
4. "And we took all his cities at that time; there was not a city which we did not take from them, sixty cities, the whole region of Argob, the kingdom of Og in Bashan. 
5. "All these cities were fortified with high and haughty walls, gates and bars, besides a great many unwalled villages. 
6. "And we utterly destoyed them, as we did to Sihon, king of Heshbon, utterly destroying every city - men, woman and children. 
7. "But all the cattle and the spoil of the cities we took for booty for ourselves."