Friday 11 August 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 16 Augustus 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:


(Openbaring 21:5,6)

5. "En Hy wat op die troon sit het gesê: 'Kyk, Ek maak alles nuut.' En Hy het aan my gesê: 'Skryf, want hierdie woorde is waaragtig en betroubaar.' 

6. "En Hy het vir my gesê: 'Dit is verby! Ek is die Alfa en die Omega, die Begin en die Einde. Aan die dorstige sal Ek gee van die fontein van die water van die lewe, verniet.'"


Wednesday 16 August 2017. 

PÊARL FOR EACH DAY:

(Revelation 21:5,6)

5. "Then He Who sat on the throne said: 'Behold, I make all things new.' And He said to me: 'Write, for these things are true and faithful.'

6.  "And He said to me: 'It is done! I Am the Alpha and the Omega, the Beginning and the End. I will give of the fountain of the water of life freely to him who thirsts.'"


(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 

/

I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might and thanksgiving from now, and forever more).



 

No comments:

Post a Comment