Wednesday 23 August 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 26 Augustus 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 22:1.2)
1. "En die engel het my getoon 'n suiwer rivier van die water van die lewe, helder soos kristal, wat uitstroom uit die troon van God en van die Lam. 
2. "In die middel van sy straat en weerskante van die rivier was die boom van die lewe, wat twaalf maal vrugte dra, en elke maand sy vrugte gee, en die blare van die boom is tot genesing van die nasies"

Saturday 26 August 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:

(Revelation 22:1,2)
1. "Then the angel showed me the river of the water of life, as clear as crystal, flowing from the throne of God and of the Lamb, 
2. "flowing down the middle of the great street of the city. On each side of the river stood the tree of life, bearing twelve crops of fruit, yielding its fruit every month. And the leaves of the tree are for the healing of the nations."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more.)



  

No comments:

Post a Comment