Wednesday 23 August 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 2 September 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 22:16,17)
16. "Ek, Jesus, het My engel gestuur om hierdie dinge aan julle voor die gemeentes te betuig. Ek is die Wortel van die geslag van Dawid, die Blink, Môrester. 
17. En die Gees en die bruid sê: "Kom!" En laat hom wat hoor, sê: "Kom!" En laat hom wat dors het, kom; en laat hom wat wil, die water van die lewe neem, verniet. 

Saturday 2 September 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Revelation 22:16,17)
16. "I, Jesus, Have sent My angel to testify to you these things in the churches. I Am the Root and the Offspring of David, the Bright and Morning Star." 
17. And the Spirit and the bride said: "Come!" And let him who hears, say: "Come!" And let him who thirsts come. Whoever desires, let him take the water of life freely. 
 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 

/

I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more.)





  

No comments:

Post a Comment