Friday 11 August 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 18 Augustus 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 21:9,10) 

9. "En een vsn die sewe engele wat die sewe skale gehad het, vol van die laaste sewe plae, het na my gekom en gespreek en gesê: 'Kom hierheen, ek sal jou die bruid toon, die vrou van die Lam.'

10. "En hy het my in die Gees weggevoer op 'n groot, hoë berg en my die groot stad getoon, die heilige Jerusalem, wat uit die hemel van God  neerdaal;

11. "en dit het die heerlikheid van God gehad, en sy lig was soos 'n baie kosbare steen, kristalhelder soos 'n jaspissteen."


Friday 18 August 2017. 

PÊARL FOR EACH DAY:

(Revelation 21:9,10)

9. "Then one of the seven angels who had the seven bowls filled with the seven last plagues came to me, saying: 'Come, I will show you the bride, the Lamb's wife.'

10. "And he carried me away in the Spirit to a great and high mountain, and showed me the great city, the holy Jerusalem, descending out of heaven from God,

11. "having the glory of God. Her light was like a most precious stone, like a jasper stone, clear as crystal. 


(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 

/

I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might and thanksgiving from now, and forever more).



 

No comments:

Post a Comment