Friday 11 August 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 13 Augustus 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:


(Openbaring 20:9,10)

9.  "En hulle het opgekom oor die breedte van die aarde en die laer van die heiliges en die geliefde stad omsingel, en vuur het van God uit die hemel neergedaal en hulle verslind. 

10. "En die duiwel wat hulle verlei het, is in die poel van vuur en swawel gewerp, waar die dier en die valse profeet is; en hulle sal dag en nag gepynig word tot in alle ewigheid." 


Sunday 13 August 2017. 

PÊARL FOR EACH DAY:

(Revelation 20:9,10)

9. "They went up on the breadth of the earth and surrounded the camp of the saints and the beloved city. And fire came down from God out of heaven, and devoured them.  

10. "The devil, who deceived them, was cast into the lake of fire and brimstone, where the beast and the false prophet are. They will be tormented day and night, forever and ever."


(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 

/

I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might and thanksgiving from now, and forever more).



 

No comments:

Post a Comment