Thursday 31 August 2017

HERMA'S BLOG.

Woensdag 6 September 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Deuteronomium 1:9-14)
9. "En ek (Moses) het met julle in die tyd gespreek en gesê: 'Ek kan julle alleen nie dra nie. 
10. '"Die Here julle God het julle vermenigvuldig; en kyk, julle is vandag soos die sterre van die hemel in menigte. 
11. "'Mag die Here, die God van julle vaders, by julle byvoeg duisend maal soveel as wat julle is, en julle seën soos Hy julle beloof het!
12. "'Hoe sou ek die moeilikheid en die las en die regsake van julle alleen kan dra?'"
13. "'Bring tog wyse en verstandige en ervare manne aan, volgens julle stamme, dat ek hulle as julle hoofde kan aanstel.
14. "Hierop het julle my geantwoord en gesê: 'Die woord wat u gespreek het, is goed om uit te voer.'"

Wednesday 6 September 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Deuteronomy 1:9-14)
9. "At that time I (Moses) said to you: 'You are too heavy a burden for me to carry alone. 
10. "'The Lord your God Has increased your numbers, so that today you are as numerous as the stars in the sky.
11. "'May the Lord, the God of your ancestors, increase you a thousand times, and bless you as He Had promised. 
12. "'But how can I bear your problems and your burdens and your disputes all by myself?'"
13. "'Choose some wise, understanding and respected men from each of your tribes, and I will set them over you.'"
14. "Then you answered me, and said: 'What you propose for us to do is good.'"
 
(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more.)



  

No comments:

Post a Comment