Thursday 31 August 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. / PEARL FOR EACH DAY.

Tuesday 5 September 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:

(Deuteronomy1:6-8)
6. "The Lord our God said to us in Horeb: 'You have dwelt long enough on this mountain. 
7. "'Turn and take up your journey and go to the hill country of the Amorites, and to all their neighbours in the Arabah, in the hill country, in the low land, in the South (the Negeb), and on the coast, the land of the Canaanites, and Lebanon, as far as the great river, the river Euphrates. 
8. "'Behold, I have set the land before you; go in and take possession of the land, which I swore to your fathers, to Abraham, to Isaac, and to Jacob, to give to them and to their descendants after them.'"

Dinsdag 5 September 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG;
(Deuteronomium1:6-8) 
6. "Die Here onse God het met ons by Horeb gespreek en gesê: 'Julle het lank genoeg by hierdie berg gebly.     
7. "'Trek weg en breek op en gaan na die gebergte van die Amoriete en na al sy naburige plekke: die Vlakte, die Gebergte, en die Laeveld en die Suidland, en by die seekus - die land van die Kanaäniete en die Linanon, tot by die groot rivier, die Eufraatrivier. 
8. "'Kyk, Ek gee die land aan julle oor; gaan in, en neem die land in besit, wat die Here aan julle vaders Abraham, Isak en Jakob met 'n eed beloof het om dit aan hulle te gee, en aan hulle nageslag ná hulle.'" 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 18 September 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(11 Konings 17:39)
Maar die Here julle God moet julle vrees, en Hy sal julle verlos uit die hand van al julle vyande. 

Monday 18 September 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(11 Kings 17:39)
But the Lord your God you shall fear; and He will deliver you from the hand of all your enemies. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more.)

HERMA'S BLOG.

Woensdag 6 September 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Deuteronomium 1:9-14)
9. "En ek (Moses) het met julle in die tyd gespreek en gesê: 'Ek kan julle alleen nie dra nie. 
10. '"Die Here julle God het julle vermenigvuldig; en kyk, julle is vandag soos die sterre van die hemel in menigte. 
11. "'Mag die Here, die God van julle vaders, by julle byvoeg duisend maal soveel as wat julle is, en julle seën soos Hy julle beloof het!
12. "'Hoe sou ek die moeilikheid en die las en die regsake van julle alleen kan dra?'"
13. "'Bring tog wyse en verstandige en ervare manne aan, volgens julle stamme, dat ek hulle as julle hoofde kan aanstel.
14. "Hierop het julle my geantwoord en gesê: 'Die woord wat u gespreek het, is goed om uit te voer.'"

Wednesday 6 September 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Deuteronomy 1:9-14)
9. "At that time I (Moses) said to you: 'You are too heavy a burden for me to carry alone. 
10. "'The Lord your God Has increased your numbers, so that today you are as numerous as the stars in the sky.
11. "'May the Lord, the God of your ancestors, increase you a thousand times, and bless you as He Had promised. 
12. "'But how can I bear your problems and your burdens and your disputes all by myself?'"
13. "'Choose some wise, understanding and respected men from each of your tribes, and I will set them over you.'"
14. "Then you answered me, and said: 'What you propose for us to do is good.'"
 
(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more.)

HERMA'S BLOG.

Donderdag 7 September 2017. 
HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 1:15-18)
15. "Toe het ek (Moses) die hoofde van julle stamme, wyse en ervare manne, geneem en as hoofde oor julle aangestel, owerstes oor duisend en owerstes oor honderd, en owerstes oor vyftig, en owerstes oor tien, en opsigters volgens julle stamme. 
16. "En ek het in dié tyd aan julle regters bevel gegee en gesê: 'Neem julle broers en verhoor en oordeel regverdig tussen 'n man en sy broer, en die vreemdeling wat by hom is.  
17. "'Julle mag in die gereg nie partydig wees nie; julle moet klein sowel as groot aanhoor; julle mag niemand ontsien nie, want die gereg is die saak van God. Maar die saak wat vir julle te moeilik is, moet julle na my toe bring, en ek sal dit in verhoor neem.'" 
18. "So het ek julle dan in dié tyd al die dinge beveel wat julle moet doen."

Thursday 7 September 2017. 
HERMA'S BLOG: 
(Deuteronomy 1:15-18)
15. "So I (Moses) took the heads of your tribes, wise, experienced and respected men, and made them heads over you, commanders of thousands, and hundreds, and fifties, and tens, and officers according to your tribes.  
16. "And I charged your judges at that time: 'Hear the cases between your brethren and judge righteously between a man and his brother, or the stranger or sojourner who is with him. 
17. "'You shall not be partial in judgement, but you shall hear the small as well as the great. You shall not be afraid of the face of man, for the judgement is God's. And the case that is too hard for you, you shall bring to me, and I shall hear it. 
18. "And I commanded you at that time, all the things that you should do."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte skriflesing aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct portion of Scripture to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more.)

HERMA SE BLOG.

Vrydag 8 September 2017. 

(Deuteronomium 1:19-21)
19. "Toe het ons van Horeb af opgebreek, en ons het daardie groot en vreeslike woestyn deurgetrek wat julle op pad na die gebergte van die Amoriete gesien het, soos die Here onse God ons beveel het; en ons het tot by Kades-Barnéa gekom. 
20. "Toe het ek (Moses) vir julle gesê: 'Julle het tot by die gebergte van die Amoriete gekom, wat die Here onse God aan ons sal gee. 
21. "'Kyk, die Here julle God het die land aan julle oorgegee; trek op, neem dit in besit soos die Here, die God van jou vaders, julle gesê het; wees nie bevrees en wees nie verskrik nie.'"

Friday 8 September 2017. 
(Deuteronomy 1:19-21)
19. "And when we departed from Horeb, we went through all that great and terrible wilderness which you saw on the way to the hill country of the Amorites, as the Lord our God commanded us, and we came to Kadesh-Barnea.  
20. "And I (Moses) said to you: 'You have come to the hill country of the Amorites, which the Lord our God gives us. 
21. "'Behold, the Lord your God Has set the land before you; go up and possess it, as the Lord, the God of our fathers, Has said to you. Fear not, neither be dismayed."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. / PEARL FOR EACH DAY.

Wednesday 3 Srptember 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:

(Genesis 17:1b)
"I Am the Almigjty God, walk and live habitually before Me and be perfect (blameless, wholehearted, complete)."

Woensdag 3 Septembdr 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Génesis 17:1b)
"Ek is God, die Almagtige; wandel voor My aangesig, dan sal jy opreg wees."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 8 September 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Spreuke 29:16)
As die goddelose vermeerder, vermeerder die oortreding; maar die regverdiges aanskou met welgevalle hulle ondergang.  

Friday 8 September 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Proverbs 29:16)
When the wicked thrive, so does sin, but the righteous will see their downfall. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 9 September 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Spreuke 29:25)
Die vrees vir die mens span 'n strik; maar hy wat op die Here vertrou, sal beskut word. 

Saturday 9 Setember 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Proverbs 29:25)
Fear of man will prove to be a snare but whoever trusts in the Lord, is kept safe. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 10 September 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Psalm 125:1,2)
1. Die wat op die Here vertrou, is soos die berg Sion wat nie wankel nie, maar bly tot in ewigheid. 
2. Rondom Jerusalem is berge; so is die Here rondom Sy volk van nou af tot in ewigheid. 

Sunday 10 September 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Psalm 125:1,2)
1. Those who trust in the Lord are like Mount Zion, who cannot be shaken but endures forever. 
2. As the mountains surround Jerusalem, so the Lord surrounds His people both now and for evermore. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more.)

Wednesday 23 August 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 26 Augustus 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 22:1.2)
1. "En die engel het my getoon 'n suiwer rivier van die water van die lewe, helder soos kristal, wat uitstroom uit die troon van God en van die Lam. 
2. "In die middel van sy straat en weerskante van die rivier was die boom van die lewe, wat twaalf maal vrugte dra, en elke maand sy vrugte gee, en die blare van die boom is tot genesing van die nasies"

Saturday 26 August 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:

(Revelation 22:1,2)
1. "Then the angel showed me the river of the water of life, as clear as crystal, flowing from the throne of God and of the Lamb, 
2. "flowing down the middle of the great street of the city. On each side of the river stood the tree of life, bearing twelve crops of fruit, yielding its fruit every month. And the leaves of the tree are for the healing of the nations."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. / PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 25 Augustus 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 21:27)
27. "En daarin sal nie inkom iets wat verontreinig en gruwelikheid en leuens doen nie; maar net die wat geskrywe is in die Boek van die Lewe van die Lam. 

Friday 25 August 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:

(Revelation 21:27)
27. "But nothing that defiles or profanes or is unwashed shall ever enter it, nor anyone who commits abominations (unclean, detestable, morally repugnant things) or practices falsehood, but only those whose names are recorded in the Lamb's Book of Life. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Sunday 27 August 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:

(Revelation 22:3-5)
3. "No longer will there be any curse. The throne of God and of the Lamb will be in the city, and His servants will serve Him. 
4. "They will see His face, and His Name will be on their foreheads. 
5. "There will be no more night. They will not need the light of a lamp or the light of the sun, for the Lord God will give them light. And they will reign for ever and ever."

Sondag 27 Augustus 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 22:3-5)
3. "En daar sal geen enkele vervloeking meer wees nie, en die troon van God en van die Lam sal daarin wees, en Sy diensknegte sal Hom dien.  
4. "En hulle sal Sy aangesig sien, en Sy Naam sal op hulle voorhoofde wees. 
5. "En nag sal daar nie wees nie; en hulle het geen lamp of sonlig nodig nie, omdat die Here God hulle verlig; en hulle sal as konings regeer tot in alle ewigheid."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 28 Augustus 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 22:6,7)
6. "En die engel het vir my gesê: 'Hierdie woorde is betroubaar en waaragtig; en die Here, die God van die heilige profete, het Sy engel gestuur om Sy diensknegte te toon wat gou moet gebeur.'
7. "Kyk, Ek kom gou. Salig is hy wat die woorde van die profesie van hierdie Boek bewaar.'"

Monday 28 August 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:

(Revelation 22:6,7)
6. "The angel said to me: 'These words are trustworthy and true. The Lord, the God of the spirits of the prophets, sent His angel to show His servants the things that must soon take place.'
7. "Behold, I Am coming soon! Blessed is he who keeps the words of the prophecy in this Book.'"

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 29 Augustus 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 22:8,9)
8. "En dit is ek, Johannes wat dit gesien en gehoor het; en toe ek dit gehoor en gesien het, het ek neergeval om te aanbid voor die voete van die engel wat my hierdie dinge getoon het. 
9. "Toe sê hy vir my: 'Moenie! Want ek is 'n mededienskneg van jou en van jou broeders, die profete, en hulle wat die Woorde van hierdie Boek bewaar. Aanbid God.'"

Tuesday 29 August 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Revelation 22:8,9)
8. "And I John, am he who heard and witnessed these things. And when I heard and saw them, I fell prostrate before the feet of the angel who showed them to me, to worship him. 
9. "But he said to me: 'Refrain! (You must not do that)! I am only a fellow servant along with yourselve and with your brethren the prophets, and with those who are mindful of, and practice the (truths contained in) the messages of this Book. Worship God!'"

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 30 Augustus 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 22:10,11)
10 "En hy het vir my gesê: 'Moenie die woorde van die profesie van hierdie Boek verseël nie, want die tyd is naby. 
11."Wie onreg doen, laat hom nog meer onreg doen; en wie vuil is, laat hom nog vuiler word; en laat die regverdige nog regverdiger word, en laat die heilige nog heiliger word.'"

Wednesday 30 August 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Revelation 22:10,11)
10. "And he further told me: 'Do not seal up the words of the prophecy of this Book and make no secret of them, for the time when things are brought to a crisis and the period of their fulfillment is near.  
11. "'He who is unrighteous (unjust, wicked), let him be unrighteous still; and he who is filthy (vile, impure), let him be filthy still; and he who is righteous (just, upright, in right standing with God), let him be right still; and he who is holy, let him be holy still.'"

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 31 Augustus 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 22:12,13)
12. "En kyk, Ek kom gou, en My loon is by My, om elkeen te vergeld soos sy werk sal wees. 
13. "Ek is die Alfa en die Omega, die Begin en die Einde, die Eerste en die Laaste."

Thursday 31 August 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Revelation. 22:12,13)
12. "Behold, I Am coming soon, and I shall bring My wages and rewards with Me, to repay and render to each one just what his own actions and his own work merit. 
13. "I Am the Alpha and the Omega, the First and the Last (The Before and the End of all).

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 1 September 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 22:14,15)
14. "Salig is die wat Sy gebooie doen, sodat hulle reg kan hê op die boom van die lewe, en ingaan deur die poorte van die stad. 
15. "Maar buite is die honde en die towenaars, en die hoereerders en die moordenaars, en die afgode-dienaars, en elkeen wat leuens liefhet en doen."

Friday 1 September 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Revelation 22:14,15)
14. "Blessed (happy and to be envied) are those who cleanse their garments, that they may have authority and right to (approach) the tree of life, and to enter through the gates into the city. 
15. "(But) without are the dogs and those who practice sorceries (magic arts), and impurity (the lewd, adulterers) and the murderers and idolaters and everyone who loves and deals in falsehood (untruth, error, deception, cheating).

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 2 September 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 22:16,17)
16. "Ek, Jesus, het My engel gestuur om hierdie dinge aan julle voor die gemeentes te betuig. Ek is die Wortel van die geslag van Dawid, die Blink, Môrester. 
17. En die Gees en die bruid sê: "Kom!" En laat hom wat hoor, sê: "Kom!" En laat hom wat dors het, kom; en laat hom wat wil, die water van die lewe neem, verniet. 

Saturday 2 September 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Revelation 22:16,17)
16. "I, Jesus, Have sent My angel to testify to you these things in the churches. I Am the Root and the Offspring of David, the Bright and Morning Star." 
17. And the Spirit and the bride said: "Come!" And let him who hears, say: "Come!" And let him who thirsts come. Whoever desires, let him take the water of life freely. 
 
(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 

/

I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 3 September 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 22:18,19)
18. "Want ek betuig aan elkeen wat die Woorde van die profesie van hierdie Boek hoor: 'As iemand by hierdie dinge byvoeg, dan sal God oor hom die plae byvoeg, waarvan in hierdie Boek geskrywe is. 
19. "'En as iemand iets van die Woorde van die Boek van hierdie profesie wegneem, dan sal God sy deel wegneem uit die Boek van die Lewe en uit die heilige stad, en uit die dinge waarvan in hierdie Boek geskrywe is.'"

PEARL FOR EACH DAY:
Sunday 3 September 2017. 
18. "For I testify to everyone who hears the words of the prophecy of this Book: 'If anyone adds to these things, God will add to him the plagues that are written in this Book; 
19. "'And if anyone takes away from the Words of the Book of this prophecy, God shall take away his part from the Book of Life, from the holy city, and from the things which are written in this Book.'"

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty and thanksgiving from now, and forever more.)

PÊREL VAN ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 4 September 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 22;20,21)
"EK KOM GOU."
20. "En Hy wat dit getuig, sê: 'Ja, Ek kom gou.' Amen, ja kom, Here Jesus!"
21. Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle almal! Amen. 

Monday 4 September 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Revelation 22:20,21)
"I AM COMING QUICKLY."
20. "He Who testifies to these things says: 'Surely, I Am coming quickly.'
Amen, even so, come Lord Jesus!"
21. The grace (blessing and favour) of the Lord Jesus Christ (the Messiah) be with all the saints (God's holy people, those set apart for God, to be, as it were, exclusively His). Amen (So let it be)!