Saturday 3 June 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 20 Junie 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 2:18,19)
18. "En skryf aan die engel van die Gemeente in Thiatíre: 'Dit sê die Seun van God wat oë het soos 'n vuurvlam, en Sy voete is soos blink koper:
19. "'Ek ken jou werke en liefde en diens, en geloof en jou lydsaamheid en jou werke, en dat die laaste meer is as die eerste. 

Tuesday 20 June 2017. 
PEARL FOR EACH DAY(
(Revelation 2:18,19)
18. "To the angel of the Church in Thyatira write: 'These are the Words of the Son of God, Who's eyes are like blazing fire, and Whose feet are like burnished bronze 
19. "'I know your deeds, your love and faith, your service and perseverance, and that you are now doing more than you did at first.'"

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. To Him be all honour, glory, praise, worship and thanksgiving from now and forever more. )



No comments:

Post a Comment