Monday 26 June 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 8 Julie 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 4:7,8)
7. "En die eerste lewende wese was soos 'n leeu, en die tweede lewende wese was soos 'n kalf, en die derde lewende wese het 'n gesig gehad soos 'n mens, en die vierde lewende wese was soos 'n arend wat vlieg.  
8. "En die vier lewende wesens het elkeen vir homself ses vlerke gehad, en hulle was rondom en van binne vol oë; en hulle het sonder ophou dag en nag gesê: 'Heilig, heilig, heilig is die Here God, die Almagtige, wat is en wat was en wat kom.'"

Saturday 8 July 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Revelatiom 4:7,8)
7. "The first living creature (being) was like a lion, the second living creature like an ox, the third living creature had the face of a man, and the fourth living creature (was) like a flying eagle. 
8. "And the four living creatures, individually having six wings, were full of eyes all over and within (underneath their wings); all day and all night they never stop saying: 'Holy, holy, holy is the Lord God Almighty (Omnipotent), Who was and Who is, and Who is to come.'"

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, aanbidding en danksegging van nou tot in alle ewigheid.  
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. To Him be all honour, glory, praise worship, strength, might and thanksgiving from now and forever more.)  




No comments:

Post a Comment