Saturday 3 June 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 12 Junie 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 1:19,20)
19. "'Skryf die dinge op wat jy gesien het, die wat is, sowel as die wat gaan gebeur;
20. "'die verborgenheid van die sewe sterre wat jy in My regterhand gesien het, en die sewe goue kandelaars: Die sewe sterre is die engele van die sewe Gemeentes, en die kandelaars wat jy gesien het, is die sewe Gemeentes.'"

Monday 12 June 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Revelation 1:19,20)
19. "'Write therefore what you have seen: What is now, and what will take place later. 
20. "'The mystery of the seven stars that you saw in My right hand and of the seven golden lampstands is this: The seven stars are the angels of the seven Churches, and the lampstands are the seven Churches.'"

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. To Him be all honour, glory, praise, worship and thanksgiving from now and forever more. )

No comments:

Post a Comment