Saturday 3 June 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 16 Junie 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG;

(Openbaring 2:8,9)
8. "En skryf aan die engel van die
Gemeente in Smirna: Dit sê die Eerste en die Laaste, wat dood was en lewend geword het: 
9. "'Ek ken jou werke en verdrukking en armoede - maar jy is ryk - en die lastering van die wat sê dat hulle Jode is, en dit nie is nie, maar 'n sinagoge van die satan.'"

Friday 16 June 2017.  
A PEARL FOR EACH DAY:

(Revelation 2:8,9)
8. "And to the angel of the Assembly in Smyrna write: These are the Words of the First and the Last, Who died and came to life again:
9. "'I know your affliction and distress and pressing trouble and your poverty - but you are rich! And how you are abused and reviled and slandered by those who say they are Jews, and are not, but are a synagogue of satan.'"

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. To Him be all honour, glory, praise, worship and thanksgiving from now and forever more. )


No comments:

Post a Comment