Monday 26 June 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 12 Julie 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 5:6-8)
6. "En ek het gesien, en kyk, in die middel van die troon en die vier lewende wesens en in die middel van die ouderlinge staan daar 'n Lam asof Hy geslag is, met sewe horings en sewe oë, wat die sewe Geeste van God is, en wat uitgestuur is oor die hele aarde.  
7. "Hy het gekom en die boek geneem uit die regterhand van Hom wat op die troon sit;
8. "en toe Hy die boek neem, val die vier lewende wesens en die vier-en-twintig ouderlinge voor die Lam neer, elkeen met siters en goue skale vol reukwerk, wat die gebede van die heiliges is."
 
Wednesday 12 July 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Revelation 5:6-8)
6. "And there between the throne and the four living creatures (beings) and
among the elders (of the heavenly Sanhedrin) I saw a Lamb standing, as though it had been slain, with seven horns and with seven eyes, which are the seven Spirits of God (the seven-fold Holy Spirit) Who have been sent (on duty far and wide) into all the earth. 
7. "He then went and took the scroll from the right hand of Him Who sat on the throne,
8. "and when He Had taken the scroll, the four living creatures and the twenty four elders (of the heavenly Sanhedrin) prostrated themselves before the Lamb. Each was holding a harp (lute or guitar), and they had golden bowls full of incense (fragrant spices and gums for burning), which are the prayers of God's people (the saints)." 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, aanbidding en danksegging van nou tot in alle ewigheid.  
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. To Him be all honour, glory, praise worship, strength, might and thanksgiving from now and forever more.)  

Many thanks to whoever posted this pic on FB. 
 

No comments:

Post a Comment