Monday 17 April 2017

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 10 Mei  2017. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Markus 13:30-33)
30. "Voorwaar Ek sê vir julle, hierdie geslag sal sekerlik nie verbygaan voordat al hierdie dinge gebeur het nie. 
31. "Die hemel en die aarde sal verbygaan, maar My woorde sal nooit verbygaan nie. 
32. "Maar van daardie dag en dié uur weet niemand nie, ook nie die engele in die hemel of die Seun nie, maar net die Vader. 
33. "Pas op, waak en bid, want julle weet nie wanneer die tyd daar is nie."

Wednesday 10 May 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
Mark 13:30-33)
30. "Assuredly I say to you, this generation will by no means pass away till all these things take place. 
31. "Heaven and earth will pass away but My Words will by no means pass away. 
32. "But of that day and hour no one knows, not even the angels in heaven, nor the Son, but only the Father. 
33. "Take heed, watch and pray, for you do not know when the time is."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, nou en tot in ewigheid. 
          /
I am trusting the Holy Spirit of God to present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).
 

No comments:

Post a Comment