Monday 17 April 2017

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 23 April 2017. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Markus 6:41-44)
41. Hy neem toe die vyf brode en die twee visse, kyk op na die hemel en dank; en Hy breek die brode en gee dit aan Sy dissipels om dit aan die mense voor te sit. Ook die twee visse het Hy onder almal verdeel.  
42. En almal het geëet en versadig geword;  
43. en hulle het van die brokstukke twaalf mandjies vol opgetel, en van die visse. 
44. En die wat van die brood geëet het, was omtrent vyf duisend manne. 

Sunday 23 April 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
 
(Mark 6:41-44)
41. And when He had taken the five loaves and the two fish, He looked up to heaven, blessed and broke the loaves, and gave them to His disciples to set before them; and the two fish, He divided among them all,
42. so they all ate and were filled. 
43. And they took up twelve baskets full of fragments and of the fish.  
44. Now those who had eaten the loaves were about five thousand men.  

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, nou en tot in ewigheid. 
          /
I am trusting the Holy Spirit of God to present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).

  

No comments:

Post a Comment