Monday 17 April 2017

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 22 April 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Markus 4:31,32)
31. "Dit is soos die mosterdsaad, wat die kleinste is van al die soorte saad op die aarde wanneer dit in die grond gesaai is;
32. "en wanneer dit gesaai is, kom dit op en word groter as al die groentesoorte en maak groot takke, sodat die voëls van die hemel onder sy skaduwee nes kan maak.   

Saturday 22 April 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Mark 4:31,32)
31. "It is like a mustard seed which, when it is sown on the ground, is smaller than all seeds on earth,
32. "but when it is sown, it grows up and becomes greater than all herbs, and shoots out large branches, so that the birds of the air may nest under its shade."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, nou en tot in ewigheid. 
          /
I am trusting the Holy Spirit of God to present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).



  

No comments:

Post a Comment